My tweede langafstandtoer begin DV 3 Mei 2010. Ek deel weer met jou al die lekker en minder lekker van die voorbereiding en later ook van die toer. Webblad: www.naboom2germany.co.za
Sunday, October 25, 2009
Naboomspruit o Naboomspruit
Ek was laat Vrydagmiddag met 'n ou weermagvriend wat kom kuier het, met die kabelkar (ja, Naboomspruit het 'n kabelkar) tot bo-op die berg bo die Euphorialandgoed. Dit was mooi om die son oor die bosveld te sien sak.
Die Bosveld..........nee ek het nie woorde om dit te beskryf nie.Is MOOI goed genoeg?'n Digter sou sekerlik nee gese het.
ReplyDelete