
Inskrywing 1 op my nuwe dagboek. Soos die titel sê, Naboom2Vladivostok.
Dis lekker om van voor af te begin met die beplanning van 'n nuwe avontuur.
Die KLR is nog flink en aan die gang en het reeds meer as 41 000 km gedoen.
Welkom terug!
My tweede langafstandtoer begin DV 3 Mei 2010. Ek deel weer met jou al die lekker en minder lekker van die voorbereiding en later ook van die toer. Webblad: www.naboom2germany.co.za
No comments:
Post a Comment