Ek het die naweek 'n welkome gas op Naboom gehad. Die ouens wat my boek
gelees het, sal die naam Anita Botha en Soedan onthou. Toe ek weens die
hitte baie swaar in Soedan gekry het, het die onbekende mens met haar
boodskappe oor die internet my baie aanmoediging gegee om my droom
enduit te leef en nie kortpaaie te kies nie. Die naweek kon ek haar boek
vir haar teken en weer dankie sê.
Sunday, February 28, 2010
Sunday, February 21, 2010
47 000 km
Ek het laatmiddag in die Waterberge gaan ry. Is daar 'n wonderliker manier om 'n dag te beeindig as op 'n motorfiets in die bosveld, die hemel wat al hoe donkerder word, al hoe meer sterre wat aan die donker hemel begin te skyn en al die intense geure wat maar net in die bosveld voorkom?
Die KLR het vandag op 47 090 km gestaan, en loop nog soos 'n KLR.

Russian visa, donations for Operation Smile
English below
Dit sal seker onrealisties wees as alles net voor die wind sou gaan. Ons sukkel met die Russiese visum. Om 'n visum vir die lang tydperk te kry, moet ek 'n uitnodiging uit Rusland via die Russiese Dept van Binnelandse Sake kry. Dit grens aan die byna onmoontlike.
Ek het nou reeds besluit: As die Russe permanent stoer bly, gaan ek nie op my kniee staan en smeek nie. Ek is dan lus om die KLR in Munchen te kry, 'n draai deur Duitsland te ry en dan suid te draai en dan die grootste toer op aarde te doen, nl. weer oor Afrika terug Suid-Afrika toe! 'n Rit oor Afrika bly maar die grootste ....
Nou is dit in die Russe se hande wat gaan gebeur.
Daar is byna al genoeg geld vir die eerste kind se operasie en ses maande na-operatiewe versorging. Ek is opgewonde oor wat nog gaan kom! Asb. ouens, baie tien rand donasies gaan maak dat ons die doelwit gaan bereik. Help asb!
English
It would be unrealistic to expect all planning to go well and without any hassles. I am struggling with the Russian visa. They are difficult. To get a visa for nearly three months one needs an invitation from Russia via the Russian home Department. Easier said than done. I am speaking to many people at the moment. Hopefully within the next week or so I will know whether such an invitation is possible or not.
The Cold War is still present in the heads of many people.
What if i cannot get a Russian visa? Then I will do the greatest tour on earth, and that is again from Europe across Africa back home. I believe what must happen, will happen. I am excited to see what is going to happen.
The money is slowly but surely starting coming in for Operation Smile. We are very close to the have raised enough money for the first child's operation and six months after-operation care. Come on guys, let us support Operation Smile! Many ten rand notes will pave the way to our goal.

Monday, February 15, 2010
The weather in Vladivostok
I am a supporter of the Ubuntu operating system and use it on my laptop.
There is a setting at the time/date button which shows you the time and
weather of pre-selected cities worldwide. Vladivostok is one of my
selected cities.

It is now 14:38 in Vladivostok, scattered clouds, -9 degrees, feels like
-15.3 degrees. There is a difference of 8 hours between South Africa and
the far eastern part of Siberia.
Time is flying. Soon...
Subscribe to:
Comments (Atom)