Sunday, March 28, 2010
Würzburg
Friday, March 26, 2010
Nuwe blog / New blog
Oor ongeveer vyf weke gaan die heerlike avontuur begin. Ek begin die weke nou aftel!
I am busy developing a new blog with more features than the present one. The appearance will be more striking and will enhance the pleasure of travelling with me across Africa.
In about five weeks the big adventure will start. I look forward to it!
Wednesday, March 24, 2010
Bielefeld, Germany
Bielefeld van 19 - 21 Maart by te woon. Ek het Saterdagaand die kans
gehad om 'n aanbieding te doen gebaseer op my motorfietstoer van twee
jaar gelede oor Afrika. Die tema: My hartklop is Afrika: Die menslike
kant van die Swart Kontinent. Ek het 'n paar dinge in my lewe wat ek
moeilik sou kon vergeet. Bielefeld 20 Maart 2010 is een van daardie
hoogtepunte. Wat 'n wonderlike klomp jongmense was daar!
I had the privilege of attending a weekend seminar of the FSA Youth
Exchange in Germany, from 19 - 21 March 2010. On Saturday night I did my
presentation, which was based on my motorbike tour across Africa two
years ago. The topic: Africa is my Heartbeat: The Human side of the
Black Continent. That evening was added to my list of very special
moments in my life. I will cherish the memory of those interested,
well-educated German young people.
Wednesday, March 17, 2010
Die Russe het gespreek. 'n Rusland / Siberiëtoer gaan nie in 2010 'n realiteit word nie want ons gaan nie visums vir die drie maande kry nie.
Ons draai die toer nou om en gaan van Duitsland oor Israel deur Afrika ry. Vir my bly Afrika nog steeds die wonderlikste toer denkbaar.
Die webblad en die blog gaan van April baie meer aktief word. Hou dit dop, dit gaan oor die volgende maande baie interessante leesstof bied.
Groete!


