Ek het die naweek 'n welkome gas op Naboom gehad. Die ouens wat my boek
gelees het, sal die naam Anita Botha en Soedan onthou. Toe ek weens die
hitte baie swaar in Soedan gekry het, het die onbekende mens met haar
boodskappe oor die internet my baie aanmoediging gegee om my droom
enduit te leef en nie kortpaaie te kies nie. Die naweek kon ek haar boek
vir haar teken en weer dankie sê.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment