Ek het laatmiddag in die Waterberge gaan ry. Is daar 'n wonderliker manier om 'n dag te beeindig as op 'n motorfiets in die bosveld, die hemel wat al hoe donkerder word, al hoe meer sterre wat aan die donker hemel begin te skyn en al die intense geure wat maar net in die bosveld voorkom?
Die KLR het vandag op 47 090 km gestaan, en loop nog soos 'n KLR.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment