Die Russe het gespreek. 'n Rusland / Siberiëtoer gaan nie in 2010 'n realiteit word nie want ons gaan nie visums vir die drie maande kry nie.
Ons draai die toer nou om en gaan van Duitsland oor Israel deur Afrika ry. Vir my bly Afrika nog steeds die wonderlikste toer denkbaar.
Die webblad en die blog gaan van April baie meer aktief word. Hou dit dop, dit gaan oor die volgende maande baie interessante leesstof bied.
Groete!

No comments:
Post a Comment