Friday, March 26, 2010

Nuwe blog / New blog

Ek is besig om 'n nuwe blog te ontwikkel wat meer funksies gaan bied as die huidige een. Dit gaan 'n mooier blog wees wat lekker gaan lees en die reisgevoel nog beter gaan oorbring.

Oor ongeveer vyf weke gaan die heerlike avontuur begin. Ek begin die weke nou aftel!



I am busy developing a new blog with more features than the present one. The appearance will be more striking and will enhance the pleasure of travelling with me across Africa.

In about five weeks the big adventure will start. I look forward to it!

No comments:

Post a Comment