Naboom2Vladivostok....
What an amazing feeling to start preparing for a next, long journey!
The KLR is still doing fine. It has done now more than 41 000 km.
My tweede langafstandtoer begin DV 3 Mei 2010. Ek deel weer met jou al die lekker en minder lekker van die voorbereiding en later ook van die toer. Webblad: www.naboom2germany.co.za
Die foto's is baie mooi en vir 'n Vrydag aand in die verre Engeland, kan dit mens net 'homesick' maak.GENIET AL DIE VOORBEREIDING!WAT 'N VOORREG!!
ReplyDelete