Sunday, October 25, 2009

Naboomspruit o Naboomspruit

Ek was laat Vrydagmiddag met 'n ou weermagvriend wat kom kuier het, met die kabelkar (ja, Naboomspruit het 'n kabelkar) tot bo-op die berg bo die Euphorialandgoed. Dit was mooi om die son oor die bosveld te sien sak.







Groot bome, lang skaduwees

1 comment:

  1. Die Bosveld..........nee ek het nie woorde om dit te beskryf nie.Is MOOI goed genoeg?'n Digter sou sekerlik nee gese het.

    ReplyDelete