Dag 3 se ry is verby. Elke dag het die vorige dag wat reen en nat-wees, oortref. Die laaste 110 km vandag was in stortreen wat alles rondom ons met 'n grys kombers bedek het.
Ek geniet die ry. Die slegte weer is goeie voorbereiding vir wat in Rusland op ons wag.
Ons was gisteraand in Kang, Botswana, vannaand in Gobabis, Namibie (deelteken).
Day 3 was the wettest day of our trip so far. We had hours of rain every single day. The last 110 km today was in a heavy downpour with very poor visibility.
I enjoy every second of the ride. What better way could we ask for to prepare ourselves for Russia?
We were in Kang, Botswana, last night. Tonight we are in Gobabis, Namibia.




No comments:
Post a Comment