'n Baie voorspoedige Nuwe Jaar aan al my vriende en die mense met wie ek kontak het maar nog nooit ontmoet het nie! Mag ons almal se nuwejaarsvoorneme die volgende bevat: Sukses, Tevredenheid, Gesondheid, Opregtheid, Medemenslikheid, en as ons gelowig is, laat ons dit sal uitleef.
Oor vier maande en twee dae klim ek in Duitsland op die KLR!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment